SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.59 número2The local role of a Wellington Afrikaner Broederbond branch, 1937-1994Moving with the times in search of permanence: the digitization of "liberation struggle" archives in southern Africa índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Historia

    versão On-line ISSN 2309-8392versão impressa ISSN 0018-229X

    Resumo

    STRYDOM, Bronwyn. War, education and identity: Discord at the Transvaal University College (1914-1919). Historia [online]. 2014, vol.59, n.2, pp.194-209. ISSN 2309-8392.

    Voor die begin van die Eerste Wêreld Oorlog het dit geblyk asof breë Suid-Afrikanisme 'n tentatiewe maar stewige begin by die Transvaalse Universiteitskollege (TUK) gehad het. Maar hierdie internasionale konflik het weer spanning tussen blanke Suid-Afrikaners veroorsaak en in hierdie opsig was TUK studente geen uitsondering nie. Die feit dat hierdie gebeure so kort na die stigting van die Kollege plaasgevind het, het die verwerklikingvan die ideaal van brëe Suid-Afrikanisme by die Kollegebaie moeilik gemaak. Hierdie artikel oorweeg die blywende indruk wat die Eerste Wêreld Oorlog en die 1914 Rebellie op die bewussyn van die studente van die TUK gelaat het soos uitgebeeld in die studentebydrae tot Die T.U.K. Studenteblad en in ander gebeurtenisse by die Kollege. Dit kyk spesifiek na veranderende en teenstrydige ideës van blanke identiteit by die Kollege in hierdie tydperk.

    Palavras-chave : Transvaal Universiteitskollege; Universiteit van Pretoria; Eerste Wêreld Oorlog; blanke identiteit; hoër onderwys; breë Suid-Afrikanisme; universiteitsgeskiedenis.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )