SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Historia

    versão On-line ISSN 2309-8392versão impressa ISSN 0018-229X

    Resumo

    LAMBERT, John. Die behoud van 'n Britse lewenswyse: Engelssprekende Suid-Afrikaners se patriotiese, kulturele en liefdadigheidsverenigings. Historia [online]. 2009, vol.54, n.2, pp.55-76. ISSN 2309-8392.

    As deel van voortgesette navorsing oor die geskiedenis van wit, Engelssprekende Suid-Afrikaners, ondersoek hierdie artikel die rol wat 'n aantal patriotiese, kulturele en liefdadigheidsverenigings in die negentiende en twintigste eeu in die lewens van Engelssprekendes gespeel het. Die meeste van hierdie verenigings is uit die Verenigde Koninkryk of Kanada na Suid-Afrika oorgeplant, en hulle fondasies was deeglik in die Britse en imperiale etos gevestig - 'n kenmerkende eienskap van die groep. Die artikel ondersoek die stigting en groei van die verenigings, en dui aan tot watter mate hulle gedurende die jare van Britse oppergesag oor die sub-kontinent, asook gedurende krisistye soos die twee Wêreldoorloë, gedy het. Dit ondersoek dan ook redes waarom lidmaatskap van die verenigings van die middel van die twintigste eeu afgeneem het.

    Palavras-chave : British Empire Service League; Britsheid; broederskap; Caledoniese Verenigings; Eerste Wêreldoorlog; Engelssprekende Suid-Afrikaners; Guild of Loyal Women; imperialisme; kultuur; liefdadigheid; MOTH's; patriotiese; kulturele en liefdadigheidsorganisasies; patriotisme; Protestantisme; Sons of England; sport; Suid-Afrikanisme; Tweede Wêreldoorlog; Vrymesselaars.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )