SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.54 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Journal

Artigo

Indicadores

    Links relacionados

    • Em processo de indexaçãoCitado por Google
    • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

    Compartilhar


    Historia

    versão On-line ISSN 2309-8392versão impressa ISSN 0018-229X

    Resumo

    SOUDIEN, Crain. Renaissances, African and modern: Gandhi as a resource?. Historia [online]. 2009, vol.54, n.1, pp.92-111. ISSN 2309-8392.

    Die doel van hierdie artikel is om die betekenis van Gandhi vir die bespreking van die Afrika Renaissance te bepaal. Die artikel begin met die argument dat die kritiese proses van self-refleksie wat in Indië oor die land se verlede as 'n hulpbron vir die voorstelling van sy toekoms begin het, sentraal in die moontlikheid van enige Renaissance in Afrika staan. Dit fokus op Gandhi in terme van wat n ondersoek van sy kernidees ons van n toekomstige post-koloniale Afrika mag vertel. Twee van hierdie idees hou verband met die rol van vroue in die gemeenskap en die gevolglike impak wat hierdie mening op dominante manlike sinnebeelding in koloniale historiografie gevind het. Met die gebruik hiervan, bestudeer die artikel Gandhi, nie om die politieke en strategiese keuses wat hy gemaak het nie, maar ten einde die tipe etiese identiteit of menslikheid wat Gandhi se lewe verteenwoordig, te verstaan.

    Palavras-chave : Afrika historiografie; Afrika moderniteite; Afrika politiek; Afrika Renaissance; Afrika Studies; Gandhi en Afrika; Gandhi en manlikheid; kulturele studies; post-kolonialisme; Suid-Suid verhoudings.

            · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )