SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.83 issue1Religion in education: Is there yet another solution?A Christian mission of glocal culture within riven societies in God's world author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Journal

Article

Indicators

    Related links

    • On index processCited by Google
    • On index processSimilars in Google

    Share


    Koers

    On-line version ISSN 2304-8557Print version ISSN 0023-270X

    Abstract

    FELLER, Jeremy  and  LOMBAARD, Christo. Geestelike vorming onderweg na Pentekostalistiese leierskap as dissipelskap. Koers (Online) [online]. 2018, vol.83, n.1, pp.1-12. ISSN 2304-8557.  https://doi.org/10.19108/koers.83.1.2254.

    Hierdie bydrae, n verdere ontwikkeling van die eerste outeur se onlangse proefskrif, ondersoek aspekte van leierskap binne die Pentekostalistiese tradisie onderweg na die aanmoediging van dissipelskap. Eerstens breedweg gekontekstualiseer binne internasionaal ontluikende post-sekulêre sentimente en daarna meer spesifi ek gekontekstualiseer binne die eie-aard en geskiedenis van die Pentekostalisme, word die verstaan van leierskap en geestelike vorming binne hierdie groepering geanaliseer. Leierskap en geestelike vorming binne die Pentekostalisme word ontwikkel in die rigting van n dissipelskapsbegrip

    Keywords : leierskap; Pentekostalisme; dissipelskap; geestelike vorming.

            · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )