Open-access Kolonialistiese name van lande in Afrika voor en na uhuru

Colonial names of countries in Africa before and after uhuru

Die belangrikste algemene motiewe vir naamsverandering word bespreek met tiponimiese veranderinge gesien en geanaliseer as 'n ideologiese daad deur diegene met mag beklee en in staat om 'n bepaalde status quo te wysig ten einde gesag, wettigheid en selfrespek te bevestig. Die kwessies wat aangeraak word is: die uitwerking van die "wedloop om Afrika"op die Kontinent; die oproep om uhuru en die aard van Afrikanisering en die daaruit voortvloeiende wegdoen met koloniale landname; en ten slotte die aard en oorsprong van die Afrika landname wat na uhuru weer in ere herstel is.

Motiewe vir pleknaamverandering; koloniale landname; kolonialisme; scramble for Africa"; imperialisme; rassisme; uitbuiting; uhuru; Afrikanisering; anti-kolonialisme; dekolonisasie; Afrika-landname; nasionale onafhanklikheid; bevryding; transformasie; Afrika-sentrisme


location_on
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Suid, Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Private Bag X11, Arcadia, Pretoria, Gauteng, ZA, 0007, Tel: +27 12 328 5082 - E-mail: publikasies@akademie.co.za
rss_feed Acompañe los números de esta revista en su lector de RSS
Ir para arriba