Open-access Die invloed van wanpersepsies ten opsigte van die geskiedenis van Suid-Afrika op grondeise: Die BaPhalane ba Ramokoka grondeis as gevallestudie

The influence of misperceptions on the history of South Africa: The BaPhalane ba Ramokoka land claim as case study

Abstract

Archaetnos1 probeer om deur middel van akteondersoeke, die bestudering van argivale dokumente en antropologiese literatuur, asook veldwerk en onderhoude met betrokkenes die geldigheid van grondeise te bepaal. Gebrek aan kennis deur die grondeisekommissaris (LCC) lei dikwels tot die prosessering van eise wat op foutiewe inligting berus, soos byvoorbeeld gebeur het met die eis van die BaPhalane Ba Ramokoka. Aangesien die prosessering van ongeldige eise op grond van gebrekkige kennis hoë kostes, 'n mors van tyd en 'n onproduktiewe stelsel tot gevolg het, word betoog dat die nodige inligting op 'n veel vroeër stadium aan die grondeisekommissaris beskikbaar gestel moet word.

BaPhalana Ba Ramokoka; grondeise; meriete; historiese wanvoorstellings; kostes; produktiwiteit


location_on
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Suid, Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Private Bag X11, Arcadia, Pretoria, Gauteng, ZA, 0007, Tel: +27 12 328 5082 - E-mail: publikasies@akademie.co.za
rss_feed Acompanhe os números deste periódico no seu leitor de RSS
Ir para o topo