Open-access Stedelike grondhervorming in suid-afrika: wenke vir stedelike beleid en beplanning

Abstract

Daar is relatief min navorsing gedoen rondom stedelike grondhervorming binne die groter grondhervormingsdebat. Hierdie artikel ondersoek hoofuitgangspunte wat die grondhervormingsgesprek dryf. Die skrywers ontwikkel ook bestaande bydraes om die debat te verbreed. Dit word gedoen deur onderskeiding van die kenmerke van stedelike grondbesit, en oorweeg hierdie eienskappe in terme van die implikasies wat hulle het op grondhervorming. Dit hersien ook, wat mees onlangs in hierdie gebied bereik is, die nasionale konsensus oor grondhervorming en beplanning en sluit af met voorstelle hoe die proses van stedelike grondhervorming vorentoe geneem kan word.

beleid; beplanning; grondbesit; grondhervorming; stedelik; Suid-Afrika


location_on
University of the Free State University of the Free State, Bloemfontein, Free State, ZA, 9301, Tel: +27 51 401 3546 - E-mail: trp@ufs.ac.za
rss_feed Stay informed of issues for this journal through your RSS reader
Go to top