Open-access Die ontwikkeling van 'n bemagtigingsprogram vir kinderversorgers in privaat plekke van tydelike versorging/ The development of an empowerment programme for child-carers in private places of temporary safe-care

In hierdie artikel word 'n bemagtigingsprogram vir kinderversorgers voorgestel. Die program is ontwikkel vanuit 'n literatuurstudie en 'n behoeftebepaling wat by kinderversorgers in privaatplekke van tydelike versorging onderneem is. Die program bestaan uit nege sessies. Elke byeenkoms word voorsien van 'n doelstelling en inhoud. Benewens die gewone standaard hulpmiddels wat vermeld word, is daar ook andeer hulpmiddels ook soms by 'n bepaalde groepsessie vermeld. Vervolgens word die probleemstelling, die navorsingsvraag en doelstelling bespreek, waarna die navorsingsmetodologie en maatskaplike groepwerk as metode onder die loep geneem word. Die klem val uiteraard op bemagtiging en spesifiek bemagtiging van kinderversorgers. Die artikel fokus op die inhoud van die bemagtigingsprogram, waarna 'n bespreking daarvan plaasvind. Daar word met aanbevelings afgesluit.

bemagtiging; bemagtigingsprogram; kinders; kinderversorgers; opleiding; privaat plekke van tydelike versorging


location_on
Department of Social Work, Universiteit Stellenbosch, Stellenbosch University Social Work / Maatskaplike, Department of Social Work, Stellenbosch University, PO Box 223, Stellenbosch, Western Cape Province, ZA, 7599, Tel: +27 21 808 2070 - E-mail: socialwork@sun.ac.za
rss_feed Stay informed of issues for this journal through your RSS reader
Go to top