Open-access Evaluating opportunities for further developing the medical technology industry in South Africa: a product space analysis

Abstract

Ten spyte van onlangse voortuigang, moet Suid-Afrika nog sy ekonomiese potensiaal in die mediese tegnologie bedryf ten volle ontwikkel. Tog bly dit onseker watter dele van die uitgebreide mediese toestelbedryf Suid-Afrika moet prioritiseer. Hierdie artikel gebruik die inset-uitset produkruimte (IO-PS) metodologie om sleutelareas binne die mediese toestelbedryf te identifiseer wat die bedryf se potensiaal sal ontsluit in Suid-Afrika. Die analise het die gebruik van 'n hiërargiese kartering van die industrie as inset tot die 'IO-PS'-analise, behels. Daarna is die uitset van die metode ontleed en geïnterpreteer. Die mees belowende produkte vir verdere ontwikkeling onder verskeie scenario's was geïdentifiseer.


location_on
The Southern African Institute for Industrial Engineering The Southern African Institute for Industrial Engineering, P.O. Box 96002, Waterkloof, Pretoria, Gauteng, ZA, 0145, Tel: +27 12 420 6478 - E-mail: admin@saiie.co.za
rss_feed Acompañe los números de esta revista en su lector de RSS
Ir para arriba