Open-access Policy modelling for the development of unmanned aircraft system industry in indonesia using system dynamics method

Abstract

Die bedryf vir onbemande vliegtuigstelsels (UAS) in Indonesio is agter met betrekking tot markaandeel en innovasie. 'n Effektiewe regeringsbeleid is van kardinale belang om binnelandse UAS-produkte meer innoverend en mededingend te maak. Daar is egter steeds nie genoeg akademiese navorsing wat die stelselstruktuur van die UAS-industrie ondersoek nie. Met inagneming van die kompleksiteit van die UAS-industrie, gebruik hierdie studie stelseldinamika in kombinasie met 'n beleidsontledingsraamwerk om 'n breër perspektief op die stelsel vas te lê. Die konseptuele model het getoon dat 'n beleidstruktuur om klante van ingevoerde produkte na binnelandse produkte te verskuif die ontwikkeling van die UAS-industrie kan help en UAS-tegnologie kan bevorder.


location_on
The Southern African Institute for Industrial Engineering The Southern African Institute for Industrial Engineering, P.O. Box 96002, Waterkloof, Pretoria, Gauteng, ZA, 0145, Tel: +27 12 420 6478 - E-mail: admin@saiie.co.za
rss_feed Acompanhe os números deste periódico no seu leitor de RSS
Ir para o topo