Abstract
'n Gevallestudie wat handel oor die bestuur van mediese rekords van 'n tersiêre hospitaal word voorgehou 'n Voorstel word gemaak om die bestaande datastelsel te vervang met 'n elektroniese rekordstelsel. Etiese- en toegangsaangeleenthede word behandel.



