Die uitwerking van byvoegings van graan- en kleibinders en voginhoud by gietvormklei vir gebruik by gietprosesse word ondersoek. Die resultate dui op verbeterde funksionele eienskappe wat voortspruit uit optimum benutting van bestanddele.