'n Toevoerketting waar gehaltebestuur aangewend word deur 'n enkele vervaardiger en 'n enkele verbruiker word gemodelleer via die spelteorie. Die vervaardiger en die verbruiker neem deel aan besluitneming oor optimum befondsing van die bestuursaksies.