'n Tweeprodukstelsel se voorraad vir klante word kontinu hersien. Die vraag na die produktipes word gekenmerk deur klantvoorkeure. Die versoektempo van klante vir voorraad word aanvaar as 'n Markovproses. Aannames word gemaak oor vraaghoeveelhede en aanlooptyd. Die resultate van die ondersoek word voorgehou via syfervoorbeelde.