Open-access UTAUT and Technology Adoption in Construction: An Examination of Existing Applications

Abstract

Hierdie studie ondersoek die toepassing van die verenigde teorie van aanvaarding en gebruik van tegnologie (UTAUT) binne navorsing oor die konstruksiebedryf. Die sintese toon dat baie studies uitgebreide UTAUT-modelle gebruik om die aanvaarding van inligtingstelseltegnologieë in stabiele organisatoriese omgewings te ondersoek, waarvoor UTAUT oorspronklik ontwikkel is. Die studie bevestig UTAUT se sterk verklaringsvermoë: gedragsvoorneme voorspel konsekwent gebruiksgedrag, terwyl prestasieverwagting die belangrikste bepaler van voorneme bly. Die studie beveel aan dat verdere toetsing van die basismodel geprioritiseer word, dat die aanvaarding van boumateriale en -stelsels ondersoek word, en dat die projekgebaseerde aard van die konstruksiebedryf uitdruklik in berekening gebring word.


location_on
The Southern African Institute for Industrial Engineering The Southern African Institute for Industrial Engineering, P.O. Box 96002, Waterkloof, Pretoria, Gauteng, ZA, 0145, Tel: +27 12 420 6478 - E-mail: admin@saiie.co.za
rss_feed Stay informed of issues for this journal through your RSS reader
Go to top