Open-access Critical Analyses of Cost Models used in Metal Additive Manufacturing

Abstract

Om die aanvaarding van metaaladditiewe vervaardiging te verhoog, is betroubare en gestandaardiseerde kosteberamingsmodelle nodig om besluitneming tydens die produkontwikkelingsproses te lei. Tans is 'n menigte koste- en besigheidsmodelle beskikbaar wat ontwikkel is vir spesifieke komponente, spesifieke toepassings en die verskillende tipes additiewe vervaardigingsprosesse. Gegewe die spesifieke aard van hierdie modelle, is hulle dikwels ongeskik vir gebruik deur maatskappye wat die toepassing van additiewe vervaardiging buite die grense van die modelle oorweeg. Hierdie studie bied 'n kritiese analise van bestaande kostemodelleringsbenaderings op die gebied van metaal-additiewe vervaardiging en beoog om begrip te verhoog van hoë kostebydraers geïdentifiseer word en kostebetekenis toegeskryf word.


location_on
The Southern African Institute for Industrial Engineering The Southern African Institute for Industrial Engineering, P.O. Box 96002, Waterkloof, Pretoria, Gauteng, ZA, 0145, Tel: +27 12 420 6478 - E-mail: admin@saiie.co.za
rss_feed Stay informed of issues for this journal through your RSS reader
Go to top