Open-access Variable sampling rate hotelling's T2 control chart with runs rules

Abstract

Dié studie ondersoek die eienskappe van Hotelling se T2-grafiek met veranderlike proefnemingstempo en lopiereëls. Die gemiddelde tyd wat aandui wanneer om die kontrolekaart te ondersoek, word afgelei deur van 'n Markovkettingbenadering gebruik te maak. Numeriese vergelykings wys dat Hotelling se T2-grafiek met veranderlike proefnemingstempo en lopiereëls beter presteer as Hotelling se T2-grafiek met veranderlike proefnemingstempo sonder lopiereëls vir klein en matige prosesveranderings.


location_on
The Southern African Institute for Industrial Engineering The Southern African Institute for Industrial Engineering, P.O. Box 96002, Waterkloof, Pretoria, Gauteng, ZA, 0145, Tel: +27 12 420 6478 - E-mail: admin@saiie.co.za
rss_feed Acompañe los números de esta revista en su lector de RSS
Ir para arriba