Die navorsing ondersoek die invloed van produklewensiklus op die gebruik van buite leweransiers deur 'n vervaardigingsonderneming. 'n Besluitvormingsmetode word ontwerp en getoets deur skepping van 'n boeket van wiskundige gereedskap soos, onder andere, ordinale logistiese regressie en die logistieke funksie. Die metode word ten slotte afgerond met 'n keurige gebruik van die Wasigheidsleer.