Open-access Towards management excellence: the case of South African professional bodies

Abstract

Professionele liggame verteenwoordig praktisyns wat herhaaldelik leiding en advies vir industrie verwante probleme en uitdagings benodig. Navorsing toon dat professionele liggame ondoeltreffend is en moet verbeter sodat hul geaffilieerdes maksimale voordeel kan benut. Die doel van hierdie studie is om 'n empiriese raamwerk vir die bestuur van professionele liggame te ontwikkel deur die uitsigte en opinies van 92 meningspeiling deelnemers in diens van die bestuur van professionele liggame in Suid-Afrika. Die data is versamel deur onderhoude en deur 'n vraagstuk wat statisties ontleed is, hoofsaaklik deur faktoranalise, om die noemenswaardige faktore wat bygedra het tot die ontwikkeling van 'n raamwerk vir professionele liggame te bepaal. Elf noemenswaardige faktore het voortgespruit uit die faktoranalise. Die Regering, akademici, en die bestuur van die professionele liggame is die sleutel begunstigdes van die raamwerk, omdat dit 'n unieke bydra maak tot die verbetering van die bestuur van professionele liggame.


location_on
The Southern African Institute for Industrial Engineering The Southern African Institute for Industrial Engineering, P.O. Box 96002, Waterkloof, Pretoria, Gauteng, ZA, 0145, Tel: +27 12 420 6478 - E-mail: admin@saiie.co.za
rss_feed Acompanhe os números deste periódico no seu leitor de RSS
Ir para o topo