Die navorsing word toegespits op die uitbreiding van 'n bestaande kabelskrootaanleg vir die herwinning van plastiekafval. Koste-opbrengs-ontleding (CBA) toon dat toepaslike kriteria soos interne rentabiliteit (IRR) en koste-opbrengs-verhouding (BCR) nie die uitbreiding onomwonde ondersteun nie.