Abstract
OPSOMMING Die navorsing handel oor uitbreiding van die klassieke koerantverkoopsmodel met weiering teen die agtergrond van 'n diensrandvoorwaarde en bekende gemiddelde en variansie van vraag. Die bogenoemde uitbreiding sluit ook as alternatief die bestelkoste vir onsekere vraag in. Die modelprestasie word gedemonstreer via 'n reeks van syfervoorbeelde.



