Abstract
OPSOMMING Veertien kriteria vir mededinging word vir attribuut evaluering voorgehou. Ten aanvang word gelyktydige vertonings gemeet ten opsigte van mededingers. Tweedens word 'n lukraakmetode aangewend by die evaluering van attribute se kousale verhoudings en invloedspeile vir mededingingspeile om sodoende bestellings te bekom. Die resulterende voorstelle kan in die praktyk toegepas word.






