Open-access Op weg na 'n evolusionêre reeks Engelse woordeboekpara-digmas vanuit 'n linguistiese perspektief

Abstract

In hierdie artikel word gepoog om 'n kohe-rente en volledige prentjie te skets van hoe Engelse woordeboekmaak ontwikkel het vanaf argetipe tot preskriptiewe, historiese, deskriptiewe en uiteindelik kognitiewe vorm deur die evolusionêre "draad" van Engelse woordeboeke vanaf hul oorsprong tot die huidige stand vanuit 'n linguistiese perspektief na te spoor. 'n Ge'integreerde reeks Engelse woordeboekparadigmas neem vorm aan en daar word gedemonstreer hoe die Engelse leksikografie deur nalatenskap, vernuwing en self-vervolmaking tot die moderne vorm ontwikkel het.

engelse leksikografie; woordeboekparadigmas; argetipe; LATYNSE TRADISIE; PRESKRIPTIWITEIT; DESKRIPTIWITEIT; DIACHRONISME; KOGNITI-VISME


location_on
Bureau of the WAT Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Lexikos Posbus 245, Stellenbosch, Western Cape, ZA, 7599, Tel: +27 21 808 9046 - E-mail: tha@sun.ac.za
rss_feed Acompañe los números de esta revista en su lector de RSS
Ir para arriba