Open-access Besinning oor ons verlede: Versoening van 'n verdeelde nasie deur te luister

Die wonderwerk van 'n relatief vreedsame oorgang vanaf apartheid tot 'n nie-rassige demokratiese regering in Suid-Afrika het politieke waarnemers en kenners verstom. Na dekades van dehumaniserende wette wat gelei het tot geweldige rassekonflik en die dood van baie mense, is die geboorte van 'n nuwe bedeling waargeneem. Hierdie artikel bied 'n kort oorsig oor Suid-Afrika se tragiese geskiedenis, die uitdagings wat die land tans in die gesig staar ten opsigte van die volhoubare en vreedsame naasbestaan van die verskillende rassegroepe, sowel as die rol wat luister speel, asook die voortgesette rol wat dit behoort te speel in die proses van nasionale rekonsiliasie.

apartheid; luister; versoening; Waarheids- en Versoeningskommissie


location_on
Scriber Editorial Systems Scriber Editorial Systems, 67 Sanglen 365 Glenwood Road, Faerie Glen, Pretoria, Gauteng, ZA, 0081, Tel: +27 83 973 0443 - E-mail: support@koers.co.za
rss_feed Acompanhe os números deste periódico no seu leitor de RSS
Ir para o topo