Abstract
Hierdie artikel kyk na die ontwikkeling van neo-Calvinisme in Brittanje gedurende die tydperk ná die Tweede Wêreldoorlog. Alhoewel die term neo-Calvinisme breed is, is die fokus hier op die Reformatoriese Strand wat saamhang met die benadering van Kuyper, Dooyeweerd en Vollenhoven.
neo-Calvinisme; Reformatories filosofie; Dooyeweerd; IARFA; Christian Studies Unit; WYSOCS; Brittanje