Open-access Wanneer westerse leierskapsmodelle 'n gemengde seën is

Rusland is ná die ineenstorting van die Sowjetunie in 'n ernstige leierskapskrisis gedompel. Die poging om westerse leierskapsmodelle te implementeerhet die krisis net verdiep. Met die oorname van gesag deur Vladimir Putin, het 'n nuwe leierskapstyl die lig gesien wat krities na westerse modelle gekyk het. Totalitarisme, kontekstualiteit, kulturele sensitiwiteit en pragmatisme word in hierdie artikel ondersoek terwyl besin word oor die kritiese dialoog tussen die Amerikaanse leierskap deskundige Stephen R. Covey en sy Russiese kritikus Vladimir Tarassenko.

kulturele relevante leierskap; leierskap; Perestroika; Rusland


location_on
Scriber Editorial Systems Scriber Editorial Systems, 67 Sanglen 365 Glenwood Road, Faerie Glen, Pretoria, Gauteng, ZA, 0081, Tel: +27 83 973 0443 - E-mail: support@koers.co.za
rss_feed Acompañe los números de esta revista en su lector de RSS
Ir para arriba