Open-access 'n Ondersoek na psigologiese kontrak skending- en roeping ervaring by geestelike leiers

Abstract

Alhoewel individue wat 'n roeping ervaar die geneigdheid het om minder vatbaar te wees vir psigologiese stress wat uitbranding, depressie en omkeer-intensie voorafgaan, is daar n toenemend hoër voorkoms hiervan by geestelike leiers. Hierdie onverklaarde fenomeen word in hierdie studie ondersoek deur psigologiese kontrak verbreking ervarings onder geestelike leiers in Suid Afrika te ondersoek. n Totaal van 11 deelnemers is by wyse van narratiewe onderhoude ondervra om 'n kwalitatiewe studie te doen wat die inhoud van roeping, verwagtinge vanuit die roeping en beleefde skending van hierdie verwagtinge in die loopbaankonteks te ondersoek. Die resultaat dui daarop dat geestelike leiers wel psigologiese kontrak skending ervaar wat negatiewe gevolge inhou.

Psigologiese kontrak; roeping; dominees


location_on
Scriber Editorial Systems Scriber Editorial Systems, 67 Sanglen 365 Glenwood Road, Faerie Glen, Pretoria, Gauteng, ZA, 0081, Tel: +27 83 973 0443 - E-mail: support@koers.co.za
rss_feed Acompanhe os números deste periódico no seu leitor de RSS
Ir para o topo