Open-access Onderwys en die rol van die kerk in Afrika: Trie relevante aspekte

In hierdie artikel word gepoog om 'n begronde regverdiging vir groter kerklike betrokkenheid in die voorsiening van formele onderwys, HIV- en VIGS-opvoeding en leierskapsopleiding in Afrika te gee. Dit word gedoen aan die hand van 'n fundamentele refleksie oor die rol van die kerk in opvoeding/ onderwys, asook 'n kort uiteensetting van die uitdagings met betrekking tot formele onderwys, HIV en VIGS en leierskap in Afrika.

formele onderwys in Afrika; kerk en onderwys in Afrika; leierskapsopleiding; opvoeding; HIV en VIGS


location_on
Scriber Editorial Systems Scriber Editorial Systems, 67 Sanglen 365 Glenwood Road, Faerie Glen, Pretoria, Gauteng, ZA, 0081, Tel: +27 83 973 0443 - E-mail: support@koers.co.za
rss_feed Acompanhe os números deste periódico no seu leitor de RSS
Ir para o topo