Open-access Die vorming van Christenleiers: 'n Wesleyaanse toepassing

Die probleem met leierskap is dat dit in terme van 'n baie eng definisie verstaan word. Dit stel voor dat alle mense in een van twee kategorieë val. Mense is óf leiers óf volgelinge. Hierdie artikel fokus op die vorming van Christenleiers volgens die model van die agtiende-eeuse Wesleyaanse hernuwing wat in Engeland plaasgevind het. Die vraag word gevra hoe ons leiers sou lyk indien ons, in plaas van die leier-volgelingverstand-houding waaraan ons gewoond geraak het, eerder die Wesley-aanse definisie sou volg.

heiligheid; leierskap; verantwoording; Wesleyaanse hernuwing


location_on
Scriber Editorial Systems Scriber Editorial Systems, 67 Sanglen 365 Glenwood Road, Faerie Glen, Pretoria, Gauteng, ZA, 0081, Tel: +27 83 973 0443 - E-mail: support@koers.co.za
rss_feed Stay informed of issues for this journal through your RSS reader
Go to top