Open-access Geestelike vorming onderweg na Pentekostalistiese leierskap as dissipelskap

Hierdie bydrae, n verdere ontwikkeling van die eerste outeur se onlangse proefskrif, ondersoek aspekte van leierskap binne die Pentekostalistiese tradisie onderweg na die aanmoediging van dissipelskap. Eerstens breedweg gekontekstualiseer binne internasionaal ontluikende post-sekulêre sentimente en daarna meer spesifi ek gekontekstualiseer binne die eie-aard en geskiedenis van die Pentekostalisme, word die verstaan van leierskap en geestelike vorming binne hierdie groepering geanaliseer. Leierskap en geestelike vorming binne die Pentekostalisme word ontwikkel in die rigting van n dissipelskapsbegrip

leierskap; Pentekostalisme; dissipelskap; geestelike vorming


location_on
Scriber Editorial Systems Scriber Editorial Systems, 67 Sanglen 365 Glenwood Road, Faerie Glen, Pretoria, Gauteng, ZA, 0081, Tel: +27 83 973 0443 - E-mail: support@koers.co.za
rss_feed Stay informed of issues for this journal through your RSS reader
Go to top