Open-access Jan A. du Rand, Nuwe-Testamentikus: 'n Lewenslange akademiese liefdesverhouding met die Johannese Nuwe-Testamentiese geskrifte

Jan A. du Rand, New Testament scholar: A lifelong love relationship with the Johannine New Testament writings

In hierdie artikel word 'n oorsig van die akademiese bydrae van prof. Jan A. du Rand, emeritus professor in Nuwe Testament aan die Universiteit van Johannesburg en Buitengewone Professor van die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom gebied. Ná 'n bondige biografiese oorsig, word Du Rand se akademiese bydrae onder die volgende opskrifte bespreek: Doktorale leiding, Publikasietendense, Griekse taalfase, Johannesevangelie- en -entolëfase, Openbaringfase, Paulusfase en ander publikasies, Hermeneutiese bydrae, Besondere boekpublikasies, Akademiese gemeenskapsbetrokkenheid, Bydrae tot vakverenigings, Bybelvertaling, Informele en kerklike bydraes en Toekennings.


location_on
Reformed Theological Society AOSIS Publishing, Postnet Suite #110, Private Bag X19, Durbanville, Cape Town, Western Cape Province, ZA, 7551, Tel: +27 21 975 2602, Tel: 086 1000 381 - E-mail: publishing@aosis.co.za
rss_feed Stay informed of issues for this journal through your RSS reader
Go to top