Open-access Skepping en die openbaring van God se kinders: Die bevryding van die verknegde liggaam

Abstract

In die eerste deel van die artikel word die rol van Romeine 8:18-30 as deel van Romeine 5:1-8:39, kortliks bespreek. In die tweede deel word 'n samevatting van die argument van Romeine 7:7-17 gegee - dit is die voorveronderstelling om Romeine 8:18-30 te verstaan. In die derde deel word 'n noukeurige uitleg van Romeine 8:18-30 gegee, gevolg deur slotopmerkings. Die artikel illustreer dat Paulus, op grond van die toekomstige transformasie van die gelowiges, afsluit met die idee dat die skepping volkome verander sal word.


location_on
Reformed Theological Society AOSIS Publishing, Postnet Suite #110, Private Bag X19, Durbanville, Cape Town, Western Cape Province, ZA, 7551, Tel: +27 21 975 2602, Tel: 086 1000 381 - E-mail: publishing@aosis.co.za
rss_feed Acompañe los números de esta revista en su lector de RSS
Ir para arriba