Open-access Die gebruik en betekenis van οικονομία as 'n handeling en voorvereiste vir 'n missionale lees van die Evangelie van Lukas-Handelinge

Abstract

Οικονομία is 'n belangrike term in die Evangelie van Lukas. Die woord οικονομία en veral die betekenis daarvan in Lukas is 'n handeling en voorvereiste vir 'n missionale lees van Lukas-Handelinge. Die twee motiewe van skepping en verlossing is interafhanklik aan mekaar verbind vanaf Genesis tot Openbaring. In die Evangelie van Lukas word hierdie motiewe saamgebind in die sfeer van die huishouding as die mees basiese sosiale struktuur deur die οίκονομος bestuur van die οίκος, die huishouding.


location_on
Reformed Theological Society AOSIS Publishing, Postnet Suite #110, Private Bag X19, Durbanville, Cape Town, Western Cape Province, ZA, 7551, Tel: +27 21 975 2602, Tel: 086 1000 381 - E-mail: publishing@aosis.co.za
rss_feed Stay informed of issues for this journal through your RSS reader
Go to top