Open-access Die teologies-polemiese gerigtheid van Genesis 1 - 3: Implikasies vir die gereformeerde leer oor die erfsonde

The theological polemic purpose of Genesis 1 - 3: Implications for the reformed doctrine on original sin

Hierdie artikel probeer 'n bydrae maak tot hernude besinning oor die Christelike skeppingsleer deur te fokus op die polemiese gerigtheid van Genesis 1-3 en die implikasies wat dit vir die gereformeerde leer oor die erfsonde het. Dit bespreek in die eerste plek die siening van Genesis 1-3 as histories-letterlike en mitologiese stof. Daarna stel dit voor dat Genesis 1-3 as teologiese stof met 'n polemiese en profetiese gerigtheid hanteer word. Vervolgens word die implikasies hiervan vir die gereformeerde leer oor die erfsonde bespreek.


location_on
Reformed Theological Society AOSIS Publishing, Postnet Suite #110, Private Bag X19, Durbanville, Cape Town, Western Cape Province, ZA, 7551, Tel: +27 21 975 2602, Tel: 086 1000 381 - E-mail: publishing@aosis.co.za
rss_feed Acompañe los números de esta revista en su lector de RSS
Ir para arriba