Open-access 'n Kort kritiese benadering tot Janz se ruimte model om geloofservaring te kontroleer vanuit 'n Christelike geloofsperspektief

Abstract

Janz se model is gebaseer op die tesis dat die naaste nabyheid voorwaardes nakom sodat die Uiteindelike 'n verwysingsraamwerk daarstel waarbinne die ware transendentale empiriese werklikheid ontmoet. Dit word hoofsaaklik uitgedruk in terme van metafisiese tyd en ruimte. Hierdie model kan nuttig in diens geneem word deur godsdienste wat aanspraak maak op ontmoeting met die transendente en wat dit op 'n rasioneel gemotiveerde grondslag wil fundeer. Dit is die skrywer se oortuiging dat hierdie model deur die kerk in samewerking met ander soortgelyke modelle gebruik moet word sodat die kenmerkende eienskappe van die Christendom geloof sy unieke ervaring van die voorlaaste kan beklemtoon.


location_on
Reformed Theological Society AOSIS Publishing, Postnet Suite #110, Private Bag X19, Durbanville, Cape Town, Western Cape Province, ZA, 7551, Tel: +27 21 975 2602, Tel: 086 1000 381 - E-mail: publishing@aosis.co.za
rss_feed Acompañe los números de esta revista en su lector de RSS
Ir para arriba