Open-access 'n Hermeneutiese besinning oor die opstanding van Jesus Christus in vraag en antwoord 45 van die Heidelbergse Kategismus

Abstract

Vanuit die sentrale punt van die opstanding van Jesus Christus in vraag en antwoord 45 van die Heidelbergse Kategismus, wil hierdie artikel in 'n hermeneutiese besinning oor die verskillende verbandhoudende historiese kontekste uitbrei. Die doel is nie slegs om die ware betekenis te vind van wat die Heidelbergse Kategismus in genoemde vraag en antwoord poog om weer te gee nie, maar ook om die onderliggende hermeneutiese denke te verduidelik en alternatiewe aannames, wat gewone Christen-kerkgangers as 'n vreemde en verskillende benaderings ervaar, na die oppervlakte te bring en te verduidelik. Verskillende hermeneutiese prosesse lei tot verskillende uitkomste van verstaan - soms wêrelde van mekaar verwyderd.


location_on
Reformed Theological Society AOSIS Publishing, Postnet Suite #110, Private Bag X19, Durbanville, Cape Town, Western Cape Province, ZA, 7551, Tel: +27 21 975 2602, Tel: 086 1000 381 - E-mail: publishing@aosis.co.za
rss_feed Acompanhe os números deste periódico no seu leitor de RSS
Ir para o topo