Open-access Lewe wys in 'n moderne wêreld

Die meeste mense leef met die las van daaglikse pligte, om kos op die tafel te hou, rekenings te betaal en om getrou aan al die vereistes van werk en liefde te voldoen. Regoordie wêreld sukkel mense om genoeg te verdien om te kan oorleef. Hierdie stryd verteenwoordig die arena waarin die mensdom veg om die kompleksiteite van hulle daaglikse lewe te kan hanteer. Terselfdertyd poog die mens om betekenis en sin in die lewe te vind en om riglyne daar te stel waarvolgens hulle goed kan lewe. Dit is hier, in die gewone alledaagse lewe, waar wysheid en dwaasheid wedywer om die mens se lojaliteit te wen. Dit is hier waar die bonatuurlike en die menslike ontmoet (O'Connor, 1993:14). Spreuke 3 gee talle riglyne waarvolgens die mens met wysheid in 'n moderne era kan lewe.

dwaasheid; Ma'at (lewe volgens 'n goddelike orde); nuwe verbond; vader en seun; wyse leefwyse; wysgere wysheid


location_on
Reformed Theological Society AOSIS Publishing, Postnet Suite #110, Private Bag X19, Durbanville, Cape Town, Western Cape Province, ZA, 7551, Tel: +27 21 975 2602, Tel: 086 1000 381 - E-mail: publishing@aosis.co.za
rss_feed Stay informed of issues for this journal through your RSS reader
Go to top