Open-access War, education and identity: Discord at the Transvaal University College (1914-1919)

Abstract

Voor die begin van die Eerste Wêreld Oorlog het dit geblyk asof breë Suid-Afrikanisme 'n tentatiewe maar stewige begin by die Transvaalse Universiteitskollege (TUK) gehad het. Maar hierdie internasionale konflik het weer spanning tussen blanke Suid-Afrikaners veroorsaak en in hierdie opsig was TUK studente geen uitsondering nie. Die feit dat hierdie gebeure so kort na die stigting van die Kollege plaasgevind het, het die verwerklikingvan die ideaal van brëe Suid-Afrikanisme by die Kollegebaie moeilik gemaak. Hierdie artikel oorweeg die blywende indruk wat die Eerste Wêreld Oorlog en die 1914 Rebellie op die bewussyn van die studente van die TUK gelaat het soos uitgebeeld in die studentebydrae tot Die T.U.K. Studenteblad en in ander gebeurtenisse by die Kollege. Dit kyk spesifiek na veranderende en teenstrydige ideës van blanke identiteit by die Kollege in hierdie tydperk.

Transvaal Universiteitskollege; Universiteit van Pretoria; Eerste Wêreld Oorlog; blanke identiteit; hoër onderwys; breë Suid-Afrikanisme; universiteitsgeskiedenis


location_on
Historical Association of South Africa The Historical Association of South Africa, c/o Department of Historical and Heritage Studies, University of Pretoria, Pretoria, Gauteng, ZA, 0028, Tel: +27 12 420 2323 - E-mail: julie.parle@up.ac.za
rss_feed Acompañe los números de esta revista en su lector de RSS
Ir para arriba