Open-access Presidential address delivered at the Biennial Conference (History Wars, Wars in History & other Southern African Histories) of the Historical Association of South Africa conference, Durban, 26-28 June 2014 , University of KwaZulu-Natal, 26-28 June 2014. Warring societies? Towards a community of historians HASA and SAHS (1956-2014)

Abstract

Hierdie voorlegging wil graag die geskiedenis van die twee voorste historiese verenigings in Suid-Afrika nagaan: die Historiese Genootskap van Suid-Afrika (HGSA) en die Suid-Afrikaanse Historiese Vereniging (SAHV). Gestig as twee afsonderlike organisasies net na die middel van die twintigste eeu, het hulle historici met bepaalde verskillende - indien nie blykbaar teenstrydige -ideologiese gesindhede verteenwoordig. Hierdie artikel het ten doel om uit te pak hoe hierdie aanvanklike polarisasie geleidelik verander en uiteindelik konvergeer het. Aansluitend by die werk van Karl Dietrich Erdmann en dié van Robert Townsend kyk dit ook kortliks na die "gleufies, debatte, en smee van bande onder geskiedkundiges" sowel as die bestaande skeiding binne die dissipline, en plaas dus die plaaslike ontwikkelings binne die konteks van die breër globale historiese gilde.

Suid-Afrikaanse historiese organisasies; Historiese Genootskap van Suid-Afrika; Suid-Afrikaanse Historiese Vereniging; Suider-Afrikaanse Historiese Vereniging; Historia; Suid-Afrikaanse Historiese Joernaal


location_on
Historical Association of South Africa The Historical Association of South Africa, c/o Department of Historical and Heritage Studies, University of Pretoria, Pretoria, Gauteng, ZA, 0028, Tel: +27 12 420 2323 - E-mail: julie.parle@up.ac.za
rss_feed Acompanhe os números deste periódico no seu leitor de RSS
Ir para o topo