Open-access Patriarchalism and paternalism in South African "Native Administration" in the 1950s

Patriargisme en Paternalisme in Suid-Afrikaanse "Naturelle-Administrasie" in die 1950's

Hierdie artikel bespreek die normatiewe aspekte van stedelike administrasie in Suid-Afrika in die 1950's, met spesifieke verwysing na die administrasie van die stedelike swart bevolking. Dit bewys dat 'n patriargale etiek bestaan het, en dat dit die normatiewe konteks vir blanke amptenare se paternalistiese houding was. Nogtans was die patriargale etos baie dubbelsinnig, omdat die politieke toekoms van stedelike swartes onduidelik was. Sekere amptenare het geglo dat stedelike swartes altyd onderdanig sal bly, terwyl ander geglo het dat swartes mettertyd gelyke politieke status binne 'n moderne samelewing sou bereik. Hierdie teenstrydighede was problematies vir die ontwerp van stedelike beleid, en het gelei tot voortdurende verwarring en debattering oor die mees geskikte administratiewe stelsels.

1950's; apartheid; swart administrasie; Doktor Language; Sittlichkeit; IANA; ongelykheid; lokasies; munisipale administrasie; munisipale amptenare; naturelle-administrasie; Naturelle Adviesrade; Departement Naturelle Administrasie; paternalisme; patriargie; regte; segregasie; swart woonbuurte; stedelike regering


location_on
Historical Association of South Africa The Historical Association of South Africa, c/o Department of Historical and Heritage Studies, University of Pretoria, Pretoria, Gauteng, ZA, 0028, Tel: +27 12 420 2323 - E-mail: julie.parle@up.ac.za
rss_feed Stay informed of issues for this journal through your RSS reader
Go to top