Open-access Poor whitism: The fictional volksmoeder in South African novels, 1920s-1940s

Die verskynsel van die "armblanke" onderwerp het die akademiese-, vermaaklikheids-en mediasfere, veral gedurende die eerste deel van die twintigste eeu, gedomineer het. In hierdie artikel word die uitbeelding van armblanke vroue in Suid-Afrikaanse fiksie en nie-fiksie ondersoek om vas te stel hoe hierdie twee skryfvorme oorvleuel het. Deur hierdie twee tipes literatuurstyle te kombineer, word daar gepoog word om te wys dat realistiese romans van die eerste helfte van die twintigste eeu as kultuurhistoriese bronne in hulle eie reg beskou kan word. In hierdie artikel word die gemarginaliseerde armblanke vrou ondersoek in terme van die "volksmoeder"-konsep deur te bespreek hoe die betrokke romans hierdie nie-akademiese literatuur vorm herdefinieer.

armblankes; armoede; vroue; volksmoeder; literere teks; kultuurgeskiedenis; romans; fiksie en nie-fiksie; Afrikaanse letterkunde; Carnegie Kommissie


location_on
Historical Association of South Africa The Historical Association of South Africa, c/o Department of Historical and Heritage Studies, University of Pretoria, Pretoria, Gauteng, ZA, 0028, Tel: +27 12 420 2323 - E-mail: julie.parle@up.ac.za
rss_feed Stay informed of issues for this journal through your RSS reader
Go to top