Open-access "Vetel my waar ek 'n kondoom kan kry!" Katolieke VIGS diskoerse in Suid-Afrika tydens die 1990s

Abstract

Verbeel jou dat 'n selibate priester probeer praat oor seks en VIGS en die gehoor is 'n gemeente waarvan die lede grootliks vroue is! Dit is uiteraard uitdagend en vernederend. Dit is die situasie wat die meeste Katolieke leke, gelowiges en die hierargie mee moes omgaan in Suid-Afrika in die 1990s. Hierde artikel poog om argivale en orale bronne, versamel tussen 2007 en 2010, te gebruik om te analiseer hoe die Katolieke Kerk oor HIV en VIGS gepraat het en hoe hierdie diskoerse die Suid-Afrikaanse gemeenskap tydens die tydperk beinvloed het. Ek argumenteer dat hoewel die kerk se uitsprake oor VIGS, kondome, seks en seksualiteit tydens die periode passief, openlik verdedigend en soms teenstrydig was, was dit wat die kerk gesê het hoe dit gesê is wat meer as enige iets anders wat kontroversies geskep het.

HIV en VIGS; Suider-Afrikaanse Katolieke Biskoppe Konferensie; kondome; kerk geskiedenis; seks onderrig


location_on
Historical Association of South Africa The Historical Association of South Africa, c/o Department of Historical and Heritage Studies, University of Pretoria, Pretoria, Gauteng, ZA, 0028, Tel: +27 12 420 2323 - E-mail: julie.parle@up.ac.za
rss_feed Stay informed of issues for this journal through your RSS reader
Go to top