Open-access Suid-Afrika-Indië: Die bevordering van hegte vakkundige bande

Hierdie artikel sit 'n nuwe historiografiese groep wat die verbintenisse en vergelykings tussen Suid-Afrika en Indië ondersoek, uiteen. Die artikel verduidelik die omstandighede agter die verskyning van hierdie groep. Aan die een kant het die politieke oorgang in Suid-Afrika die vrye vloei van mense en idees na en van Indië moontlik gemaak. Aan die ander kant het die transnasionale wending in die geesteswetenskappe en sosiale wetenskappe n skuif verby nasionale, streeks- en gebiedstudiemodelle wat ouer historiografieë beperk het, vergemaklik. Die artikel sluit af deur die artikels in hierdie spesiale versameling in die konteks van hierdie opkomende historiografie te plaas.

Aaneengeskakelde geskiedenisse; Afrika en Indiese nasionalisme; Gandhi; Indiese Oseaanstudies; neo-Gandhiïsme; passiewe weerstand; satyagraha; Suid-Afrika-Indië; transnasionalisme; vergelykende geskiedenis


location_on
Historical Association of South Africa The Historical Association of South Africa, c/o Department of Historical and Heritage Studies, University of Pretoria, Pretoria, Gauteng, ZA, 0028, Tel: +27 12 420 2323 - E-mail: julie.parle@up.ac.za
rss_feed Stay informed of issues for this journal through your RSS reader
Go to top