Open-access Die Uitdaging van Kontemporêre Geskiedenis

Hierdie artikel ondersoek en betreur 'n paradoks, naamlik dat hoewel Indië die mees interessante land in die wêreld mag wees, ons so bitter min van die geskiedenis daarvan as n onafhanklike nasie weet. Die artikel identifiseer die struikelblokke wat bestaan ten opsigte van die skryf van kontemporêre geskiedenis en dui verder ook aan hoe dit oorkom kan word. Dit stel belangrike temas vir navorsing voor - insluitend die geskiedenis van state, die geskiedenis van instellings, asook die biografieë van skrywers en aktiviste. Ten slotte stel die artikel voor dat aangesien die studie van kolonialisme verminderde opbrengste lewer, eietydse geskiedenis dalk 'n "groei-area" van die toekoms mag, of selfs moet word.

Argiewe; biografie; historiese bronne; Indiese historiografie; Indiese nasionalisme; Indiese onafhanklikheid; kontemporêre geskiedenis; mondelinge geskiedenis; post-onafhanklikheidsgeskiedenis


location_on
Historical Association of South Africa The Historical Association of South Africa, c/o Department of Historical and Heritage Studies, University of Pretoria, Pretoria, Gauteng, ZA, 0028, Tel: +27 12 420 2323 - E-mail: julie.parle@up.ac.za
rss_feed Acompañe los números de esta revista en su lector de RSS
Ir para arriba