Open-access Ondersoek 'n ondersoek na die "voorwerpe van eiendomsreg" - lesse uit die Romeinse, Germaanse en Nederlands regsgeskiedenis

Abstract

Hierdie artikel ondersoek die geskiedenis van eiendomsreg, of, dalk beter gestel, eiendom as 'n voorwerp vir sekere regte. Die vraag word gevra of eiendomsreg slegs van toepassing is op tasbare voorwerpe, en of dit die gemeenskap is wat bepaal wat eiendom, en die reg daaromtrent, is. Die motivering vir die ondersoek is die ontstaan van 'n informasie- en kennisgedrewe samelewing. Kennis word gedeel en uitgeruil - maar is dit eiendom? Die evolusie van regte ten opsigte van eiendom in die Romeinse, Germaanse en Nederlandse regsgeskiedenis word ondersoek.


location_on
Pretoria University Law Press De Jure, Office No 2-3, Faculty of Law, University of Pretoria, Pretoria, Gauteng, ZA, 0002, Tel: +27 12 420 3158 - E-mail: pulp@up.ac.za
rss_feed Stay informed of issues for this journal through your RSS reader
Go to top