Open-access Die beskerming van belanghebbendes: die Suid-Afrikaanse sosiaal en etiek komitee en die Verenigde Koninkryk se ingeligte aandeelhouer waarde benadering: Deel II

Abstract

In hierdie tweede deel van die artikel word die toepassing van CSR in praktyk nagegaan, met die sosiaal en etiese komitee as Suid-Afrikaanse model en die statutêre sosiaal en etiese komitee wat gebruik word in die Verenigde Koninkryk. Ondersoek word ingestel of sodanige komitee, of 'n statutêre benadering, soos vervat in artikel 172 van die VK Maatskappyewet, verkieslik is.


location_on
Pretoria University Law Press De Jure, Office No 2-3, Faculty of Law, University of Pretoria, Pretoria, Gauteng, ZA, 0002, Tel: +27 12 420 3158 - E-mail: pulp@up.ac.za
rss_feed Stay informed of issues for this journal through your RSS reader
Go to top