SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 número2VoorwoordPoints of departure for the state in the Institutes of Calvin compared with points of departure of the South African Bill of Rights (1996) índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

In Skriflig (Online) vol.46 no.2 Pretoria nov. 2012

 

ORIGINAL RESEARCH

 

Godsleer en skrifleer: Fokus en uitdaging

 

Doctrine on God and doctrine on scripture: Focus and challenge

 

 

Callie F.C. Coetzee

Faculty of Theology, Dogmatology, North-West University, Potchefstroom Campus, South Africa

Correspondence

 

 


OPSOMMING

Die keuse van die onderwerp vir hierdie artikel moet teen 'n bepaalde agtergrond gesien word. In die eerste plek het dit om die plek en taak van die dogmatiek, waarin die Godsleer en die Skrifleer 'n besondere plek inneem, gegaan. Dogmatiek is immers die wetenskaplike sisteem van die kennis van God, en God openbaar Hom in besonder deur die Skrif. In die tweede plek het dit oor die aktualiteit van die onderwerp gegaan. Daar word vandag toenemend gepleit vir 'n nuwe Godsbeeld, wat God se verhouding tot die wêreld betref. Die begrip wat gebruik word is panenteïsme. Wat die Skrifleer betref, is die vraag na die gesag van die Skrif voortdurend aan die orde. Wat die begrip panenteïsme betref (God in alles en alles in God), in onderskeid van die begrippe deïsme, panteïsme en teïsme, is vanuit die Skrif bevind dat daar geen ineenvloeiing van God en die geskape werklikheid is, soos die voorstanders van panenteïsme (o.a. die Nuwe Hervorming en Julian Müller in Suid-Afrika) bepleit het nie. Wat die Skrifleer betref, het die debat weereens, soos in die 16de eeu, saamgetrek in die vraag of die Bybel die Woord van God is of die ervaring van mense. Die skrywer se eie standpunt het saamgetrek in volledige instemming met die Gereformeerde belydenis soos verwoord in Nederlandse Geloofsbelydenis, Artikel 2-7. Die voorstanders van 'n nuwe Godsbeeld (panenteïsme) het egter in hulle Skrifleer radikaal van die Reformatoriese tradisie afgewyk. Die fokus en uitdaging vir die Gereformeerde dogmatiek lê in die onverswakte handhawing van die Goddelike gesag van die Woord. In sy Woord openbaar God Homself as die transendente en immanente God (teïsme). Hierdie waarheid het onder andere besondere implikasies vir die leer van die voorsienigheid. Wanneer die dogmatiek, in samewerking met ander relevante teologiese dissiplines en die wetenskap van die wysbegeerte en literatuurwetenskap sy taak verrig, eindig ware teologie in doksologie.


ABSTRACT

The choice of the title for this article must be seen against a specific background. In the first place it had to do with the place and task of dogmatics, in which the doctrine on God and the doctrine on Scripture are most important. Dogmatics can be defined as the scientific system of the knowledge of God and God reveals Himself in particular in Scripture. Secondly, it had to do with the actuality of the topic. In the current debate there is an emphasis on a new view of God as far as his relationship with creation is concerned. The term used is panentheism. And as far as the doctrine on Scripture is concerned, the question of the authority of Scripture is always on the agenda. As far as the term panentheism (all in God and God in all) is concerned, distinguished from deism, pantheism and theism, it was concluded that in Scripture we do not find any identity or fusion between God and creation, as the advocates for panentheism (the New Reformers and Julian Müller inter alia in South Africa) plead. As far as the doctrine of Scripture is concerned, the focus is on the question whether the Bible is the Word of God or the experience of man. The author of this article found himself in full agreement with the Reformed confession as formulated in the Belgic Confession, Articles 2 - 7. On the other hand, the advocates for a new view about God (panentheism) deviate radically from the Reformed tradition. The focus and challenge for Reformed dogmatics lie in the maintaining of the Divine authority of Scripture. In his Word, God reveals Himself as both the transcendent and immanent God (theism). This truth has specific implications for the doctrine on providence inter alia. When Reformed dogmatics is practised in cooperation with other theological disciplines, philosophy, literature studies, et cetera, theology in the end becomes doxology.


 

 

“Full text available only in PDF format”

 

 

Literatuurverwysings

Anon, 1925a, s.v. 'Deïsme', in F.W. Grosheide, J.H. Landwehr, C. Lindeboom & J.C. Rullmann (reds.), Christelijke encyclopaedie: Voor het Nederlandsche volk, vol.1, p. 575, Kok, Kampen        [ Links ]

Anon, 1925b, s.v. 'Pantheïsme', in F.W. Grosheide, J.H. Landwehr, C. Lindeboom & J. C. Rullmann (reds.), Christelijke encyclopaedie: Voor het Nederlandsche volk, vol. 4, p. 514, Kok, Kampen.         [ Links ]

Bavinck, H., 1906, Gereformeerde dogmatiek, Deel 1, 2e herziene en vermeerde druk, Bos, Kampen.         [ Links ]

Berkhof, L., 1958, Systematic theology, Banner of Truth Trust, Edinburgh.         [ Links ]

Bremmer, R.H., 1991, In gesprek met oudere en nieuwere theologen: De actualiteit van de gereformeerde theologie (Bij-tijds geloven), Kok, Kampen.         [ Links ]

Buitendag, J., 2008, 'God met ons: Gelowig nagedink oor die Skrif', Teologiese Studies/ Theological Studies 64(3), 1131-1154.         [ Links ]

Buytendach, F.W., 1969, 'Aspekte van die vorm/inhoud-problematiek met betrekking tot die organiese Skrifinspirasie in die nuwere Gereformeerde teologie in Nederland', D.Phil Proefskrif, PU vir CHO, Departement Dogmatologie, Potchefstroom.         [ Links ]

Calvyn, J., 1984, 'Institusie van die Christelike godsdiens', Band. 1, vert. H.W. Simpson met medewerking van L.F. Schulze en C.M.M. Brink, Calvyn Jubileum Boekefonds (CJBF), Potchefstroom.         [ Links ]

Calvyn, J., 1991, Institusie van die Christelike godsdiens, Band 4, vert. deur H.W. Simpson met medewerking van C.M.M. Brink, Calvyn Jubileum Boekefonds (CJBF), Potchefstroom.         [ Links ]

Clayton, P., 2000, The problem of God in modern thought, Eerdmans, Grand Rapids, MI.         [ Links ]

Cloete, T.T., 2010, Sy gedigte is sy vrou wat praat, sê Cloete, Beeld, 29 September, bl.8.         [ Links ]

Coetzee, C.F.C., 2010, 'Belydenisgebondenheid in 'n postmoderne era', In die Skriflig 44(1), 27-45.         [ Links ]

Cooper, J.W., 2007, Panentheism: The other God of the philosophers, from Plato to the present, Inter-Varsity Press, Nottingham.         [ Links ]

Du Plooy, D., 2007, 'Gehoorsaam eerder Woord van God as mense se menings', Beeld, 21 Maart, bl. 11.         [ Links ]

Du Toit, B., 2000, God? Geloof in postmoderne tyd, CLF Uitgewers, Bloemfontein.         [ Links ]

Durand, J.J.F., 1976, Die lewende God (Wegwysers in die dogmatiek), NG Kerkboekhandel, Pretoria.         [ Links ]

Esterhuyse, W., 2009, God en die gode van Egipte: In die voetspore van die onsienlike, Lux Verbi, Wellington.         [ Links ]

Ferreira, I.W., 2009, 'Die ontwikkeling van die menslike bewussyn: Die postmoderne vraag na God, Teologiese Studies/Theological Studies 65(1), 357-362.         [ Links ]

Gereformeerde Kerke In Suid-Afrika (GKSA), 2001, Belydenisskrifte, in Psalmboek: Die berymde en omgedigte Psalms en ander Skrifberymings in gebruik by die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika, NG Kerk Uitgewers, Wellington.         [ Links ]

Greer, R.C., 2003, Mapping Postmodernism: A survey of Christian options, InterVarsity, Downers Grove.         [ Links ]

Grenz, S.J., 1996, A primer on Postmodernism, Eerdmans, Grand Rapids, MI.         [ Links ]

Heitink, G., 2011, Golfslag van de tijd: Europa's niet te stillen verlangen naar God, Kok, Utrecht.         [ Links ]

Horton, M., 2011, The Christian faith, A Systematic Theology for Pilgrims On the Way, Zondervan, Grand Rapids, MI.         [ Links ]

Ingraffia, B.D., 1995, Postmodern theory and Biblical theology: Vanquishing God's shadow, Cambridge University Press, Cambridge.         [ Links ]

Janse van Rensburg, J., 2000, The paradigm shift: An introduction to post-modern thought and its implications for theology, Van Schaik, Pretoria.         [ Links ]

Jordaan, G.J.C., s.a., 'Postmodernistiese hermeneutiek: 'n Doodloopstraat', Ongepubliseerd, Potchefstroom. (Klasdiktaat vir die Teologiese Skool, Potchefstroom)        [ Links ]

Kayayan, E., 2003, 'Teïsme of panenteïsme', Woord en daad Lente, 22-25.         [ Links ]

Landman, C., 2010, 'Dis nié een of die ander', Beeld, 06 September, bl. 10.         [ Links ]

Lategan, I., 2008, s.v. 'Deïsme', in F. Gaum (red.), Christelike kern-ensiklopedie, bl. 211, Lux Verbi, Wellington.         [ Links ]

Moltmann, J., 1985, God in creation: A new theology of creation and the Spirit of God, transl. M. Kohl, Fortress Press, Minneapolis. (Clifford Lectrures).         [ Links ]

Müller, J., 2007a, 'Die Bybel as slaansak', Beeld, 13 Maart, bl. 15.         [ Links ]

Müller, J., 2007b, ''n Nuwe verstaan van God vir 'n nuwe tyd?', By, bylaag tot Beeld, 13 Oktober, bl. 8-9.         [ Links ]

Müller, J., 2009, 'Lasarus en Jesus is nie dieselfde: Deur so te praat, vat jy baie van die betekenis weg', Beeld, 14 Oktober 2009, p. 13.         [ Links ]

Müller, J., 2011, Om te mag twyfel, 'n Gelowige se reis, Tafelberg, Kaapstad.         [ Links ]

Muller, P., 2002, 'Die postmoderne gelowige', in P. Muller (red.), Die nuwe hervorming, bl. 19-37, Protea Boekhuis, Pretoria.         [ Links ]

Peels, H.G.L., 2000, Heilig is Zijn naam: Onze godsbeelden en de God van de Bijbel, Uitgeverij Woord en Wereld, Bedum. (Woord en wêreld, 48).         [ Links ]

Potgieter, R.M., 2002, 'Keith Ward and Panentheism, an evaluation of Keith Ward's Panentheism as a step towards a model for a Christian interpretation of cosmology', D-Phil proefskrif, Departement Dogmatologie, Potchefstroom Noordwes-Universiteit.         [ Links ]

Schulze, L.F., 2005, 'Die winter van die gereformeerde teologie', Nederduitse Gereformeerde teologiese tydskrif 46(3 & 4), 525-539.         [ Links ]

Smit, D., 1998a, 'Biblical hermeneutics: The first 19 centuries', in S. Maimela & A. König (eds.), Initiation into theology: The rich variety of theology and hermeneutics, pp. 275-296, Van Schaik, Pretoria.         [ Links ]

Smit, D., 1998b, 'Biblical hermeneutics: The 20th century', in S. Maimela & A. König (eds.), Initiation into theology: The rich variety of theology and hermeneutics, pp. 297-317, Van Schaik, Pretoria.         [ Links ]

Smit, D., 2006, Neem, lees! Hoe ons die Bybel hoor en verstaan, Lux Verbi, Wellington.         [ Links ]

Snyman, G., 2007, Om die Bybel anders te lees: 'n Etiek van Bybellees, Griffel, Pretoria.         [ Links ]

Spangenberg, I.J.J., 2002, 'Die Bybel en die nuwe hervorming', in P. Muller (red.), Die nuwe hervorming, bl. 88-111, Protea Boekhuis, Pretoria.         [ Links ]

Stoker, H.G., 1970, Oorsprong en rigting, Band. 2, Tafelberg, Kaapstad.         [ Links ]

Van de Beek, A., 2003, 'The authority of Scripture and the incomprehensibilitas of God', Verbum et Ecclesia 24(2), 572-597.         [ Links ]

Van de Beek, A., 2007, Jesus Kyrios: Christology as heart of theology, Speaking of God, 1.1. Meinema, Zoetermeer. (Studies in Reformed Theology, Supplements, vol. 1).         [ Links ]

Van der Kooi, C., 2002, Als in een spiegel: God kennen volgens Calvijn en Barth, Kok, Kampen.         [ Links ]

Van Genderen, J. & Velema, W.H., 1992, Beknopte gereformeerde dogmatiek, Kok, Kampen.         [ Links ]

Van Wyk, G., 2003, 'God: Loerbroer of goeie aarde?', Die Hervormer, 1 Junie, bl. 6.         [ Links ]

Van Wyk, J.H., 1989, Die Woord is waardevol: 'n Dogmatiese besinning oor die reformatoriese Skrifbeskouing, PU vir CHO, Potchefstroom. (Wetenskaplike bydrae van die PU vir CHO, Reeks A, Geesteswetenskappe, 72.         [ Links ])

Van Wyk, J.H., 2003, 'Die nuwe hervorming: verwagting of verydeling?', In die Skriflig 37(3), 345-373.         [ Links ]

Vorster, J.H., 2006, 'Waar is God? Relevante insigte in die Westers-Christelike tradisie rakende hedendaagse bevraagtekening van God se teenwoordigheid', Teologiese Studies/Theological Studies 62(1), 175-206.         [ Links ]

Wentsel, B., 1987, God en mens verzoend: Godsleer, mensleer en zondeleer, Dogmatiek, deel 3a, Kok, Kampen.         [ Links ]

West, S., 2010, 'Resurrection and Scripture: The relation between two key doctrines in Reformed Apologetic Methodology', Ongepubliseerde proefskrif, Departement Dogmatologie Noordwes-Universiteit.         [ Links ]

Whitehead, A.N., 1929, Process and reality: An essay in cosmology, Social Science Book Store, New York, N.Y. (Gifford lectures delivered in the University of Edinburgh during the session 1927-1928).         [ Links ]

Wolff. E., 2008, s.v. 'Teïsme', in F. Gaum (red.), Christelike kern-ensiklopedie, bl. 1067-1068, Lux Verbi, Wellington.         [ Links ]

Wolmarans, H., 2002, 'Die nuwe hervorming', in P. Muller (red.), Die nuwe hervorming, bl. 63-66, Protea Boekhuis, Pretoria.         [ Links ]

 

 

Correspondence:
Callie Coetzee
PO Box 20655
Noordbrug 2522
South Africa
Email: callie.coetzee@nwu.ac.za

Received: 18 Apr. 2012
Accepted: 30 July 2012
Published: 05 Dec. 2012

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons