SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.46 issue1Challenges of a wellness ministry to churchesThe eschatology of 1 Peter: Hope and vindication for visiting and resident strangers author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


In die Skriflig

On-line version ISSN 2305-0853
Print version ISSN 1018-6441

In Skriflig (Online) vol.46 n.1 Pretoria Aug. 2012

 

ORIGINAL RESEARCH

 

'n Beoordeling van die Skrifberoep ten opsigte van die doodstraf

 

An adjudication of the use of Scripture regarding capital punishment

 

 

De Wet Saaiman

School of Biblical Studies and Bible Languages, Potchefstroom Campus, North-West University, South Africa

Correspondence

 

 


OPSOMMING

In die lig van die Christelike etiek is 'n beroep op die Skrif 'n sine qua non waar 'n standpunt in verband met 'n etiese vraagstuk ingeneem word. Met 'n beroep op die Skrif is die probleem ongelukkig nie sonder meer opgelos nie. Die verskillende vertolkings van die Skrif het tot gevolg dat etici met teenoorgestelde standpunte hul op dieselfde Skrifgedeeltes beroep. Dit is egter nie voldoende om slegs 'n goeie uiteensetting van vertrekpunte of selfs hermeneutiese reëls te gee nie. Die Christelike etikus moet 'n grondige kennis van die werklikheid hê - etiek word eenvoudig nie in 'n vakuum beoefen nie. In hierdie artikel is 'n beoordeling gedoen van die Skrifberoep ten opsigte van die doodstraf. In die artikel is aangetoon dat die Skrif ten spyte van goeie hermeneutiese vertrekpunte gemanipuleer kan word om die etikus se eie voorveronderstelling te weerspieël.


ABSTRACT

The use (recall) of Scripture is, in light of Christian ethics, a sine qua non when a position with regard to an ethical problem is assumed. A simple interpretation of Scripture does not necessarily settle the problem. Different interpretations of Scripture result in a difference of opinions even when the same Scriptural texts are used. It is therefore simply not sufficient to note a fair explanation of departure points or hermeneutical principles. The Christian ethicist should have an intimate knowledge of reality - ethics is not practised in a vacuum. In this article an adjudication of the use or interpretation of Scripture in the light of capital punishment was conducted. In this article it was shown that Scripture is most often misused despite of fair hermeneutical principles only to reflect the ethicist own preconceived ideas.


 

 

“Full text available only in PDF format”

 

 

Literatuurverwysings

Coetzee, J.C., De Klerk, B.J. & Floor, L., 1980, 'Die Hermeneuse van die Skrif met die oog op hedendaagse Kerklik-etiese vraagstukke', Koers 45(1), 18-36.         [ Links ]

Douma, J., 1983, Christelijke Ethiek IV, Van den Berg, Kampen.         [ Links ]

Douma, J., 1996, The ten Commandments: Manual for Christian life, P & R Publishing Company, Philipsburg.         [ Links ]

Greijdanus, S., 1946, Schriftbeginselen ter Schriftverklaring en historisch overzicht over theorieën en wijzen van Schriftuitlegging, Kok, Kampen.         [ Links ]

Grosheide, F.W., 1929, Hermeneutiek ten dienste van de bestudering van het Nieuwe Testament, Bottenburg, Amsterdam.         [ Links ]

Heyns, J.A., 1982, Teologiese Etiek, Deel 1, (N.G.) Nederduits Gereformeerde Kerkboekhandel Transvaal, Pretoria.         [ Links ]

Klopper, F., 1988, 'Doodstraf in Ou-Testamentiese Perspektief', M.A. Proefskrif, Departement Bybelwetenskappe, Universiteit van Port Elizabeth.         [ Links ]

Klopper, F., 1990, 'Skrifgebruik in die beoordeling van uitsprake oor die doodstraf', Skrif en Kerk 11(2), 174-186.         [ Links ]

Lion-Cachet, F.N., 1994, 'Abolition or mitigation of the death penalty - a perspective on the laws of Israel' [Afskaffing of versagting van die doodstraf: 'n Perspektief oor die wette van Israel], In die Skriflig 28(2), 89-101.

Rheeder, A.L., 1994, 'Surrogaatmoederskap teologies-eties beoordeel', Th.M. verhandeling, Departement Kerkwetenskappe, Potchefstroom Universiteit.         [ Links ]

Saaiman, D., 2005, 'Dogma en etos, Die eenheid van die Bybelse leer en lewe as begronding vir die Christelike etiek in die moderne samelewingskonteks', Ph.D. Proefskrif, Departement Kerkwetenskappe, Noordwes Universiteit, Potchefstroom.         [ Links ]

Van Deventer, L.F., 1974, 'Die doodstraf in etiese perspektief', Th.M. verhandeling, Mikrofiche, Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie, Universiteit van Stellenbosch.         [ Links ]

Van Rooy, H.F., 1997, 'Etiek en Ou Testament: 'n Kritiese bespreking van Bybelse grondslae vir moderne etiese vraagstukke', In die Skriflig 31(1/2), 1-17.         [ Links ]

Van Rooy, H.F., 2001, 'Per bonam consequentiam: Die status van eksegetiese afleidings', In die Skriflig 35(1), 45-59.         [ Links ]

Van Wyk, J.H., 1986, Gesindheid en gestalte, (N.G.) Nederduits Gereformeerde Kerkboekhandel Transvaal, Pretoria.         [ Links ]

Van Wyk, J.H., 1991, Moraliteit en verantwoordelikheid, Opstelle oor Politieke Etiek, PU vir CHO, Potchefstroom.         [ Links ]

Verster, P., 2004, 'Respek vir die lewe en die doodstraf volgens die perspektief van Genesis 9:5-6', Acta Theologica 24(2), 168-179.         [ Links ]

Vorster, J.M., 2002, 'Die reg op lewe', In die Skriflig 36(2), 185-206.         [ Links ]

 

 

Correspondence:
De Wet Saaiman
Posbus 1627, Rant-En-Dal
Potchefsrtoom 1751
South Africa
Email: dsaaiman@isat.co.za

Received: 29 Mar. 2011
Accepted: 05 Sept. 2011
Published: 03 Oct. 2012

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License