SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 número4 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

In Skriflig (Online) vol.45 no.4 Pretoria jul. 2011

 

ORIGINAL RESEARCH

 

Op pad na 'n volwasse gemeente -'n empiriese ondersoek met die oog op die ontwikkeling van 'n bedieningsmodel

 

Towards a mature congregation - an empirical study of the development of a ministry model

 

 

G. Breed; J. de Kock

Eenheid vir Reformatoriese Teologie, Potchefstroomkampus. Noordwes-Universiteit. Potchefstroom. E-pos: gert.breed@nwu.ac.za janidk@gmail.com

 

 


OPSOMMING

Hierdie artikel beskryf 'n empiriese studie wat gedoen is in die Gereformeerde Kerk Randburg tydens Januarie 2009. Die doel van hierdie studie was die insameling van inligting, met die oog op die verbetering of verandering van die gemeente se bedieningsmodel ten opsigte van die bediening binne die gemeente. Die bediening van die gemeente na buite is nie in die ondersoek hanteer nie. Die uiteindelike doel is 'n gemeente wat mekaar bedien soos God dit in sy Woord voorskryf, en wat groei tot volwassenheid ter ere van sy Naam. Eerstens word die plek wat 'n empiriese ondersoek in die ontwikkeling van 'n bedieningsmodel van 'n gemeente behoort in te neem, bespreek. Daarna word die historiese aanloop tot die empiriese ondersoek binne die Gereformeerde Kerk Randburg beskryf. Dit sluit die bedieningsmodel in wat tot en met die ondersoek gevolg is, asook die mate van sukses wat daarmee behaal is. Hierna word die navorsingsmetodologie asook die resultate van die navorsing bespreek. Ten slotte word riglyne vir die ontwikkeling van 'n bedieningsmodel vanuit die resultate van die navorsing voorgehou.


ABSTRACT

This article describes an empirical study conducted in the Reformed Church Randburg during January 2009. The objective of the study was to gather information with the aim of improving or modifying the congregation's ministry model in terms of ministering within the congregation. The congregation's initiatives outside of the congregation were not addressed. The ultimate goal is a congregation of which the members serve each other, as God prescribes in his Word, and as such, mature to the glory of his Name. Firstly, the role that an empirical study should play within the development of a ministry model is discussed. Then, the historical run-up to the empirical study within the Reformed Church Randburg is described. This includes the ministry model followed up to the time of the study, as well as the degree to which it was successful. The research methodology and its results are then discussed. In conclusion, the guidelines deduced from the results of the research for the development of a ministry model are discussed.


 

 

“Full text available only in PDF format”

 

 

Geraadpleegde bronne

BREED, G. & BREED, D.G. 2010. Besinning oor die diakonale dienswerk na aanleiding van Handelinge 6:1-7. In die Skriflig, 44(3 & 4):627-653.         [ Links ]

HEIMBROCK, H. 2005. From data to theory: elements of methodology in empirical phenomenological research in practical theology. International journal of practical theology, 9(2):273-299.         [ Links ]

KRUGER, S.F. 2005. Toerusting as wordingsproses: perspektiewe uit die Efesiërbrief. In die Skriflig, 39(3):527-553.         [ Links ]

MARIAMPOLSKI, H. 2001. Qualitative research: a comprehensive guide. Thousand Oaks: Sage.         [ Links ]

NEL, M. 2009. Congregational analysis: a theological and ministerial approach. HTS teologiese studies/theological studies, 65(1):1-17. (http://www.hts.org.za)        [ Links ]

RATNER, C. 2001. Analyzing cultural-psychological themes in narrative statements. Forum: qualitative social research, 2(3):1-8.         [ Links ]

RYAN, G.W. & BERNARD, H.R. 2003. Techniques to identify themes. Field methods, 15(1):85-109.         [ Links ]

SCHWARZ, C.A. 1996, Natural church development: a guide to eight essential qualities of healthy churches. Carol Stream: ChurchSmart Resources.         [ Links ]

STRUWIG, O.J. 2004. Die verhouding gemeenskap van die gelowiges en die dienswerk van die diakens: 'n prakties-teologiese studie, met spesifieke verwysing na die "sewe" (Handelinge 6). Potchefstroom, NWU. (M.Th.-skripsie.         [ Links ])

VAN DER VEN, J.A. 2002. An empirical or a normative approach to practical theological research? Journal of empirical theology, 15(2):5-33.         [ Links ]

VERSTEEG, J.P. 1980. Oog voor elkaar: het gebruik van het woord "elkaar" in het Nieuwe Testament met betrekking tot de onderlinge verhoudingen binnen de gemeente. Kampen: Kok.         [ Links ]

WOOLEVER, C. & BRUCE, D. 2004. Beyond the ordinary: 10 strengths of US congregations. Louisville: Westminster John Knox Press.         [ Links ]

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons