SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.45 número2-3Resensies índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


In die Skriflig

versión On-line ISSN 2305-0853
versión impresa ISSN 1018-6441

In Skriflig (Online) vol.45 no.2-3 Pretoria jun. 2011

 

ORIGINAL RESEARCH

 

Van Calvinisme tot eksistensialisme: 'n Teologiese gesprek met André P. Brink met verwysing na sy memoirs

 

From Calvinism to existentialism: A theological discussion with André P. Brink with reference to his memoirs

 

 

J.H. van Wyk

Eenheid vir Reformatoriese Teologie, Potchefstroomkampus. Noordwes-Universiteit. Potchefstroom. E-pos: amievw@intekom.co.za

 

 


OPSOMMING

Die outeur probeer in hierdie artikel om 'n teologiese gesprek met die welbekende en wêreldberoemde skrywer André P. Brink te ontwikkel oor die temas van Calvinisme en eksistensialisme. Die groot vraag is waarom Brink, wat in 'n Suid-Afrikaanse Calvinistiese milieu opgegroei het, wat versterk is deur sy studies aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys, sy rug op die Calvinisme gekeer en die eksistensialisme aanvaar het tydens sy studie in Parys. Waarom is Potchefstroom ingeruil vir Parys? Waarom is Christus vervang met Camus? Het Brink 'n deeglike vergelyking gemaak tussen Calvinisme en eksistensialisme of was sy besluit oorhaastig? Hierdie is die boeiende vraag wat die skrywer in hierdie ondersoek probeer ontrafel.


ABSTRACT

In this article the author attempts to develop a theological discussion with the well-known and world-famous writer André P. Brink, on the topics of Calvinism and existentialism. The question at stake is why Brink, who grew up in a South African Calvinist milieu, which was reinforced by his studies at the Potchefstroom University for Christian Higher Education, turned his back on Calvinism and wholeheartedly embraced existentialism during his study in Paris. Why was Potchefstroom exchanged for Paris? Why was Christ replaced by Camus? Did Brink thoroughly compare Calvinism with existentialism or was his decision taken precipitately? This is the fascinating question which the author tries to unravel in this investigation.


 

 

“Full text available only in PDF format”

 

 

Geraadpleegde bronne

ALLEN, J. 2006. Rabble-rouser for peace: the authorized biography of Desmond Tutu. Houghton: Random House.         [ Links ]

BERKHOF, H. 1959. Christus de zin der geschiedenis. Callenbach: Nijkerk.         [ Links ]

BOTHA, M.C. 2010. Hoe durf jy vat wat jou nie toekom nie? Rapport/Weekliks: 3, 31 Jan.         [ Links ]

BRINK, A.P. 1957. Christelik-nasionale onderwys in Suid-Afrika. Die Besembos, 31:116-119.         [ Links ]

BRINK, A.P. 2005. Bidsprinkaan: 'n ware storie. Kaapstad: Human & Rousseau.         [ Links ]

BRINK, A.P. 2008. Lyfskryf: die rotte. Beeld/By: 6-7, 12 Jul.         [ Links ]

BRINK, A.P. 2009a. 'n Vurk in die pad: 'n memoir. Kaapstad: Human & Rousseau.         [ Links ]

BRINK, A.P. 2009b. Op Camus se spoor. Beeld/By: 14-15, 5 Sept.         [ Links ]

BURGER, W. 2010. Skrywersprofiel: want Brink kán vertel. Rapport/Boeke: 3, 7 Feb.         [ Links ]

DE KLERK, F.W. 1998. Die laaste trek - 'n nuwe begin: die outobiografie. Kaapstad: Human & Rousseau.         [ Links ]

DE KLERK, W.J., DUVENAGE, B. & VAN WYK, J.H. 1972. Roeping en werklikheid. Potchefstroom: Potchefstroom Herald.         [ Links ]

DE VILLIERS, I. 2009. Strooidak en toring: van mense en my tyd. Kaapstad: Umuzi.         [ Links ]

DU RANDT, H. 2009. André P. Brink: hoe kaler jonker, hoe groter pronker. Rapport/Weekliks: iv, 1 Mar.         [ Links ]

FOURIE, H. 2008. Oorgelaat aan barbare: André Brink spoeg vuur. Beeld: 1, 16 Mei.         [ Links ]

FRANCKEN, E. 2011. Een groot mirakel: de Afrikaanse literatuur in Nederland in 2010. Tydskrif vir Geesteswetenskappe, 51(1): 101 -104.         [ Links ]

GILIOMEE, H. 2003. The Afrikaners: biography of a people. Kaapstad: Tafelberg.         [ Links ]

HUGO, D. 2005. Brink se "beste boek": Van kakkerlak tot hottentotsgot. Insig: 47, Aug.         [ Links ]

JONKER, W. 1998. Selfs die kerk kan verander. Kaapstad: Tafelberg.         [ Links ]

KANNEMEYER, J.C. 2005. Die Afrikaanse literatuur 1652-2004. Kaapstad: Human & Rousseau.         [ Links ]

KIERKEGRAAD. 1971. Dagboeknotities: een keuze. Vert. door W.E. Scholtens. Baarn: Ten Have.         [ Links ]

KLEINBOER. 2003. Kontrei: roman. Dainfern: Praag.         [ Links ]

KUITERT, H.M. 1962. De mensvormigheid Gods: een dogmatisch-hermeneutisch studie over de anthropomorfismen van de Heilige Schrift. Kampen: Kok.         [ Links ]

LABUSCHAGNE, M. 2007. Afrikaner-vryheid en "die dood van God". Beeld: 3, 15 Sept.         [ Links ]

LINDENBERG, A. 1998. André P. Brink. (In Van Coller, H.P., red. Perspektief en profiel: 'n Afrikaanse literatuurgeskiedenis. Dl. 1. Pretoria: Van Schaik. p. 294-315.         [ Links ])

LOOTS, S. 2004. Brink-roman geen "kiss & tell". Rapport/Perspektief: iv, 31 Okt.         [ Links ]

LOUW, C. 2001. Boetman en die swanesang van die verligtes. Kaapstad: Human & Rousseau.         [ Links ]

LOUW, C. 2009. André P. Brink se kleingeestigheid verstommend. Rapport/Weekliks: iv, 26 Apr.         [ Links ]

MAARTENS, M. 1998. Marike: 'n reis deur somer en winter - oorvertel deur Maretha Maartens. Vaderbijlpark: Carpe Diem.         [ Links ]

MAKER, A. 2001. Something new out of Africa: Christian en African spirituality meet to give hope for world humanity. The Princeton seminary bulletin, 22(2):185-202.         [ Links ]

MEIRING, M.R. 2009. Brink swiep wyd en soms genadeloos. Rapport/Weekliks: iv, 22 Feb.         [ Links ]

METELERKAMP, P. & JONKER, A. 2003. Ingrid Jonker: beeld van 'n digterslewe. Hermanus: Hemel & See Vermont.         [ Links ]

NAUDÉ, B. 1995. My land van hoop: die lewe van Beyers Naudé. Kaapstad: Human & Rousseau.         [ Links ]

OLIVIER, F. 2009. Brink vat himself in kompartemente vas. Beeld: 11, 2 Mar.         [ Links ]

RETIEF, H. 2005. Geen droë wit seisoen op 70 nie! Rapport/Perspektief: 3, 19 Jun.         [ Links ]

ROSSOUW, H.W. 1981. Die sin van die lewe. Kaapstad: Tafelberg.         [ Links ]

ROTHUIZEN, G. Th. 1962. Primus usus legis: studie over het burgerlijk gebruik van de wet. Kampen: Kok.         [ Links ]

SCHULZE, L. 1985. Calvin and "social ethics": his views on property, interest and usury. Pretoria: Kital.         [ Links ]

SCHUTTE, G. 2005. De Vrije Universiteit en Zuid-Afrika 1880-2005. Deel 1 & 2. Meinema: Zoetermeer.         [ Links ]

SCOTT, W. 1998. Prof. Tjaart van der Walt (1977-1988). (In Reinecke, C.J., red. Verkennings in oorgang: gedagtes by die 125-jarige bestaansjaar van die PU vir CHO - 1994. Koers, Supplement 1:73-82.         [ Links ])

SNYMAN. W.J. 1977. Nuwe en ou dinge: "Uit die skat van die koninkryk". Potchefstroom: Pro Rege.         [ Links ]

STANDER, C. 2009. Die Brink kant bly bo. Rooi Rose: 28-29, Mar.         [ Links ]

STEYN, J.C. 2008. Sonkyker: Afrikaner in die verkeerde eeu. Kaapstad: Tafelberg.         [ Links ]

STOKER, H.G. 1961. Beginsels en metodes in die wetenskap. Potchefstroom: Pro Rege.         [ Links ]

STOKER, H.G. 1967. Oorsprong en rigting. Band 1. Kaapstad: Tafelberg.         [ Links ]

STOKER, H.G. 1970. Oorsprong en rigting. Band 2. Kaapstad: Tafelberg.         [ Links ]

STUMPF, S.E. 1988. Socrates to Sartre: a history of Philosophy. New York: McGraw-Hill.         [ Links ]

VAN DER SCHYFF, P. 2003. Sages en legendes en ander lekker stories oor die PUK. Vol. 1. Potchefstroom: PU vir CHO.         [ Links ]

VAN DER VYVER, M. 2008. In gesprek met Marida Fitzpatrick. Beeld: 11, 4 Okt.         [ Links ]

VAN DER WALT, T. 1962. Die koninkryk van God - naby! Eksegetiese verkennings van die toekomsperspektief van Jesus Christus volgens die getuienis van die Sinoptiese Evangelies. Kampen: Kok.         [ Links ]

VAN DER WALT, T. 2006. Die Messias het gekom! 'n Gids in die Evangelies vir toegwyde Bybel-studente. Potchefstroom: Potchefstroomse Teologiese Publikasies.         [ Links ]

VAN DER WALT, T. 2009. Between Pentecost and consummation: a guide to the second half of the New Testament for dedicated students. Potchefstroom: Potchefstroom Theological Publications.         [ Links ]

VAN EEDEN, E.S., red. 2005. "In U lig": die PU vir CHO van selfstandigwording tot samesmelting 1951-2004. Potchefstroom: Noordwes-Universiteit.         [ Links ]

VAN WYK, J.H. 1991. Moraliteit en verantwoordelikheid: opstelle oor politieke etiek. Potchefstroom: PU vir CHO.         [ Links ]

VAN WYK, J.H. 1993. Homo Dei: 'n prinsipiële besinning oor enkele mensbeskouings, waaronder dié van Calvyn. In die Skriflig, Supplementum 1.         [ Links ]

VAN WYK, J.H. 2002. Venialis culpa? Augustinus oor huwelik en seksualiteit. In die Skriflig, 36(3):327-348.         [ Links ]

VAN ZYL SLABBERT, F. 2006. Duskant die geskiedenis: 'n persoonlike terugblik op die politieke oorgang in Suid-Afrika. Kaapstad: Tafelberg.         [ Links ]

WROE, N. 2004. Die lewe en liefdes van André P. Brink. Insig: 42-45, Nov.         [ Links ]

YANCEY, P. 2005. Spirituele oorlewing: hoe my geloof die kerk oorleef het. Vereeniging: Christelike Uitgewersmaatskappy.         [ Links ]

 

 

1 Met hierdie artikel wil ek graag my waardering teenoor Tjaart van der Walt uitspreek vir sy besondere bydraes tot die teologie, die kerk, die samelewing en die koms van die koninkryk van God in Suid-Afrika.
Persoonlik hou ek nie van die begrip "Calvinisme" nie en sou ek dit graag eerder wou vermy of dit in aanhalingstekens wou gebruik. Hiermee word gewoonlik verwys na die gereformeerde benadering van die Christelike geloof. Ter wille van die argument maak ek egter (teësinnig) van die begrip Calvinisme gebruik.
2 Verwysings wat slegs 'n bladsynommer bevat, verwys na Brink (2009b).

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons